Case IH Patriot-spuite vir boere-patriotte

Case IH Patriot-spuite vir boere-patriotte Namate landboutegnologie teen ’n vinnige pas ontwikkel, word daar voortdurend gestreef na verhoogde doeltreffendheid. Dit geld ook spuittoerusting en -tegnologie. Waar spuite vroeër jare as ’n nisproduk beskou is, vorm dit deesdae deel van noodsaaklike plaastoerusting vir doeltreffende gewasproduksie. Daar is baie verwagtinge en faktore wat ’n rol speel wanneer…

Boer van enige plek met AFS Connect™

Boer van enige plek af danksy AFS Connect™ Case IH besef boere se verantwoordelikhede is soms van só ’n aard dat hulle nie altyd by al die aktiwiteite op die plaas teenwoordig kan wees nie. Die AFS Connect™-stelsel is ontwikkel sodat boere dadelik toegang tot belangrike inligting kan kry – asof hulle self in die…

Ons is CaseIH. Ons laat dinge gebeur.

ONS IS CASE IH. ONS LAAT DINGE GEBEUR. Die CASE IH manifes. Ons is planmakers, arbeiders en assistente. Ons is jou vennoot, sielsgenoot, vriend en buurman. Ons is uniek in eie reg. Ons bied masjienerie, implemente, tegnologie, ondersteuning, kennis en begrip. CaseIH toerusting is gebou om in die veld te wees. Ons masjiene is op…

[PERSVERKLARING] Strukturele veranderinge versterk Case IH se Suid-Afrikaanse handelaarsnetwerk

[PERSVERKLARING] Strukturele veranderinge versterk Case IH se Suid-Afrikaanse handelaarsnetwerk CNH Industrial het sy plaaslike teenwoordigheid versterk met die verkryging van vier besighede van Capital Equipment Group (CEG), wat die Case IH-verspreider Northmec insluit. Die verworwe afdelings sal deel vorm van ‘n regsonderneming van CNH Industrial wat in Suid-Afrika gevestig is. Paradiso, Switserland, 12 Januarie 2021…

Northmec & Baldan kry ‘n nuwe baadjie.

Northmec & Baldan kry ‘n nuwe baadjie! Landbouweekblad, 24 Augustus 2018. Soos die tegnologie en wetenskap verander, verander boere se behoeftes ook saam met die manier waarop hulle hul boerdery benader en met spesifieke handelsmerke assosieer. Min meganisasieverskaffers in die plaaslike landboubedryf besef dit beter as Northmec Implemente, wat deurlopend die voortou neem met vernuwing…

Mpumalanga Show

Mpumalanga Trade Show Mpumalanga Trade Show Venue: Mbombela Stadium Date: 30 August – 1 September Rudamans Nelspruit is a proud dealer of Northmec and is a leading supplier of forestry, gardening and agricultural equipment in the Lowveld. Rudamans will be showcasing their impressive equipment range at this years’ Mpumalanga Trade Show held at the Mbombela…