Case IH Patriot-spuite vir boere-patriotte

Case IH Patriot-spuite vir boere-patriotte Namate landboutegnologie teen ’n vinnige pas ontwikkel, word daar voortdurend gestreef na verhoogde doeltreffendheid. Dit geld ook spuittoerusting en -tegnologie. Waar spuite vroeër jare as ’n nisproduk beskou is, vorm dit deesdae deel van noodsaaklike plaastoerusting vir doeltreffende gewasproduksie. Daar is baie verwagtinge en faktore wat ’n rol speel wanneer…

Boer van enige plek met AFS Connect™

Boer van enige plek af danksy AFS Connect™ Case IH besef boere se verantwoordelikhede is soms van só ’n aard dat hulle nie altyd by al die aktiwiteite op die plaas teenwoordig kan wees nie. Die AFS Connect™-stelsel is ontwikkel sodat boere dadelik toegang tot belangrike inligting kan kry – asof hulle self in die…

Ons is CaseIH. Ons laat dinge gebeur.

ONS IS CASE IH. ONS LAAT DINGE GEBEUR. Die CASE IH manifes. Ons is planmakers, arbeiders en assistente. Ons is jou vennoot, sielsgenoot, vriend en buurman. Ons is uniek in eie reg. Ons bied masjienerie, implemente, tegnologie, ondersteuning, kennis en begrip. CaseIH toerusting is gebou om in die veld te wees. Ons masjiene is op…

[PRESS RELEASE] Structural changes bolster Case IH’s South African dealer network

[PRESS RELEASE] Structural changes bolster Case IH’s South African dealer network CNH Industrial is strengthening its local presence with the acquisition of four businesses of Capital Equipment Group (CEG), which include Case IH distributor, Northmec. The acquired divisions will form part of a fully-owned CNH Industrial legal entity based in South Africa. Paradiso, Switzerland, 12…

Doeltreffende krag vir winsgewende boerdery

Doeltreffende krag vir winsgewende boerdery Puma® het ’n uitstekende reputasie wat trekkergehalte betref. Hierdie trekkers word in Engeland vervaardig. Danksy beproefde semi- en volle kragratwisseling-, CVT-deurlopende transmissie en die nuutste FPT-enjintegnologie behou die Puma dieselfde hoë standaarde as sy voorgangers. Met vyf modelle van 104 kW tot 167 kW voorsien die reeks Pumatrekkers in die…

Boere kan op dié krag staatmaak

CASE IH Magnum-trekkers CaseIH se reeks Magnum-trekkers bied beter produktiwiteit, beter hantering en meer aanpasbaarheid aan graanboere. Die moderne landbou vereis meer van die boer en sy trekker. CaseIH het geluister en vernuwende tegnologie ingespan om die behoeftes van moderne boerderye aan te pak. Die AFS-presisieboerderystelsel gee aan klante die nodige gereedskap om produktiwiteit en doeltreffendheid tot die maksimum uit te bou. Die CaseIH Magnum-reeks (176 kW…

Klein werkesel en baler deins nie terug

Nutsvoertuig & SB541-baler Nuwe toevoegings tot Northmec se produkreeks blyk die antwoord te wees op baie behoeftes van die moderne boer in Afrika. Die Defender is ’n Max DPS-voertuig kan tot 1,134 ton sleep. ’n Netto vraggewig van 793,8 kg op die bak verseker dat dit meer as 90% van die werk van ’n gewone…