Case IH Videos

CASE IH Boer: Bertus Swart | Landbouweekliks

Landbouweekliks het by boer Bertus Swart gaan kuier waar hy vertel het hoekom hy nog altyd ‘n groot aanhanger is van die CASE IH-handelsmerk.

Hy vertel ons oor sy plaas en brei ook uit oor hoe die Case IH-stroper en Magnum-trekkerreeks hom op sy plaas baat.

AFS Connect | The Freedom To Farm From Anywhere

With AFS Connect™ technology at your fingertips you now have the Freedom To Farm From Anywhere.
Machines and technology are helping us farm with more precision, leading to bigger yields – and giving us back time.

CASE IH | Make It Happen Campaign

We are farmers. We have a job to do. We have people that depend on us. We have people to feed. We have problems to solve.

CASE IH| Koster-Stroperdag

Cassie Coetzee
Cassie Coetzee, Ondervoorsitter Koster-studiegroep, vertel meer oor die Koster Stroperdag en hoekom hulle hoofsaaklik van CASE IH-stropers gebruik maak.
Die Boerevereniging het ongeveer 140 hektaar mielies wat gestroop moes word en het dus lede met CASE IH-stropers ingespan om ongeveer 1000 ton te oes tydens die stroperdag.
Kyk hiér.

CASE IH 2130 planter

Arno du Plessis

Arno du Plessis, Nasionale verkoopsbestuurder by CASE IH, is hier om boere meer te vertel oor die CASE IH 2130 planter.

Kyk hiér!

Middelburg CASE IH International

Harold Groenewald
Middelburg CASE IH International is tans CASE IH se grootste private handelaar. Harold Groenewald het in 1995 die besigheid oorgeneem by sy Pa en is dus 25 jaar al die bestuurder en eienaar van dié suksesvolle besigheid. Dié handelaar is diensgedrewe in die Middelburg area en is ten alle tye beskikbaar om plaaslike boere te ondersteun.
Om meer van dié tak uit te vind, kyk hiér!

Landbouweekliks | Nutsvoertuig

Willie Van Der Schyf
Jare lank word al bespiegel oor werktuie wat op kleiner skaal ʼn eentonbakkie kan vervang en steeds mobiel genoeg is om gemaklik oor rowwe terrein te beweeg met ’n paar kilogram op die bak. CASE IH is die trotse verspreider van die nutsvoertuig wat op ‘n daaglikse basis help om boere se take op die plaas te vergemaklik.
Willie Van Der Schyf vertel meer oor CASE IH se nutsvoertuigreeks.

Landbouweekliks | CASE IH SB541

Schalk Oosthuizen
Moet nie net verby blaai op jou tablet, slimfoon of skootrekenaar nie! Kyk hiér!
 
Schalk Oosthuizen gesels met ons oor die nuwe toevoeging tot die CASE IH-reeks. Dié CASE IH SB541 baler.

Landbouweekliks | CASE IH Axial-Flow 6140 Stroper

Dale Bierman

Dale Bierman, Produkspesialis: CASE IH Stropers, vertel meer oor die CASE IH Axial-Flow 6140 stroper. Kyk hiér.

Landbouweekliks | CASE IH JXM 90

Arno du Plessis 

Kyk hiér om in te haal met die nuutse inligting oor die CASE IH JXM 90 trekker.

Landbouweekliks | JX75T

Arno du Plessis & JP Adlem

Arno du Plesiss vertel ons meer oor die CASE IH JX 75T trekker.

Landbouweekliks | CASE IH Steiger 600

Arno du Plessis

Kyk dié kort “clip” om in te haal met die nuutste in landboutegnologie.

VIA TV #CASEIH #MaschioGaspardo

Landbouweekliks | CASE IH Puma 180

Schalk Oosthuizen 

Kyk hierdie kort video “clip” waar Schalk meer vertel oor die Case IH Puma 180 trekkerreeks.

Landbouweekliks | Magnum 280

Arno du Plessis & Willie Van Der Schyf

Arno du Plessis vertel ons meer oor die Magnum 280.

Landbouweekliks | SoilXplorer

Marcel du Plessis & Ruhan Bronkhorst

Die nuwe Soil-Xplorer reeks, onlangs bekendgestel by Nampo 2019, neem presisieboerdery na ‘n nuwe vlak.

Die SoilXplorer, wat aan ‘n trekker se neus gemonteer word, het ‘n kontakvrye sensor wat elektromagnetisme gebruik om grondtipe en -diepte op vier verskillende vlakke te meet, naamlik; 0-25 cm, 15-60 cm, 55-95 cm en 85-115 cm.

Landbouweekliks | CASE IH Magnum

Arno du Plessis & Jacques du Plessis

Die Magnum trekkerreeks, gevestig as die nommer-een keuse vir grootskaalse kommersiële boere en landboukontrakteurs vir die afgelope 28 jaar. Die Magnum 380 model wat toegerus is met ‘n 280 Kw enjin en ‘n CVT ratkas. Dié masjien maak dit ook maklik vir boere om groot planters en groot motors aan te dryf.

Landbouweekliks | FarmXtend & Jacto-reeks

Pieter Olivier & JP Adlem

CASE IH het hul nuwe AgXtend-reeks by Nampo 2019 bekendgestel.

Die AgXtend-reeks neem presisieboerdery na ‘n hoër vlak en help die moderne boer om makliker en vinniger besluite te neem.

Een van die produklyne binne die reeks is die FarmXtend-reeks. FarmXtend veldsensors maak dit moontlik vir die boer om lewendige data soos byvoorbeeld grondvogtigheid en grondtemperatuur voorspellings op sy selfoon te ontvang d.m.v ‘n draadlose verbinding.

Die nuwe generasie in spuittegnologie.

Met spuittoerusting is akkuraatheid alles. En met Jacto is jy verseker van die soort raakvat gehalte wat hierdie puik reeks toerusting ’n wêreldleier gemaak het. Ons Uniport-reeks neem spuittegnologie tot nuwe hoogtes en voldoen aan die mees veeleisende behoeftes.

Landbouweekliks | CASE IH Quadtrac-reeks

Arno Du Plessis

Die CASE IH Quadtrac 450 model met 335 KW enjin is die nuutste toevoeging tot die Steiger trekkerreeks. Dié reeks is standaard toegerus met ‘n 16 spoed vol kragskyf-ratkas asook “auto pilot” sisteem, wat ons noem die AFS sisteem. Wat dié masjien anders maak, is sy hidroliese pompe. 

Kyk die video vir meer inligting.

Landbouweekliks | Ecolo-Tiger 870

Arno Du Plessis

Die Ecolo-Tiger 870 model is een van 3 implementreekse wat Northmec verskaf uit die CASE IH-reeks. Dié implement is ‘n kombinasiemasjien, wat beteken dat daar skottels aan die voorkant is, tande in die middel, toemaakskottels aan die agterkant en ‘n roller heel agter. 

Kyk die video vir meer inligting.

Landbouweekliks | CASE IH Patriot Spuitreeks

Jaco Prinsloo

Jaco Prinsloo vertel meer oor die Case IH Patriot spuitereeks in dié insetsel. Kyk gerus die video om meer te leer van hierdie reeks.

Landbouweekliks | Maxxum 125

Schalk Oosthuizen 

Hier verduidelik Schalk vir ons meer oor die CASE IH Maxxum 125 trekkerreeks.

Landbouweekliks | Turbotill 335

Arno du Plessis

Arno vertel ons meer oor die Case IH Turbotill. Kyk hier.

Landbouweekliks | CASE IH JX Farmall 110 & Sitrex SR500

Schalk Oosthuizen & Shaun van Jaarsveld

Hier vertel Schalk ons meer oor die JX Farmall 110 & Shaun van Jaarsveld verduidelik meer oor Northmec Implemente se Sitrex SR500 kraghark.

Landbouweekliks | Puma Trekker-reeks & Welger Baler

Arno du Plessis & Marcel du Plessis

Arno vertel ons van die Case IH Puma trekker-reeks en Marcel wys ons meer van die RP 160 Welger Baler.

Landbouweekliks | Maxxum 125 & Gaspardo Primo

Schalk Oosthuizen & Jacques du Plessis

Schalk vertel ons meer oor die Maxxum 125 trekkerreeks en Jacques wys ons meer van die Gaspardo Primo implement.

NAMPO 2018 | CASE IH Patriot 250 Extreme

Arno du Plessis

Arno du Plessis vertel meer oor die CASE IH Patriotreeks by NAMPO 2018.

Landbouweekliks | Case IH Stroper

Kobus Olwagen

Kobus Olwagen vertel meer oor die Case IH 6140 stroper op Landbouweekliks.

Landbouweekliks | Magnum & Baldan Reeks

Arno du Plessis & Marcel du Plessis

Arno du Plessis (Nasionale Verkoopsbestuurder, Case IH Northmec) en Marcel du Plessis (Nasionale Verkoopsbestuurder, Northmec Implements) vertel meer oor die Case IH Magnum 340 trekker reeks asook die Baldan primêre bewerkingmasjien wat die perfekte kombinasie is agter diè trekker. Kyk hier om meer te hoor.

Ontbytsake | Nasionale Handelaarsnetwerk Onderhoud

Willie van der Schyf

Willie van der Schyf, Groothandelbestuurder – Northmec, gesels met Dawie oor Northmec se handelaarsnetwerk en geleenthede wat beskikbaar is vir besighede om deel te kan vorm van hierdie netwerk. Willie gesels ook oor wie Northmec is en brei ook verder uit oor Northmec se landboutoerusting-reekse asook die nuwe Case IH planter wat by die Cairo boeredag bekendgestel is. Kyk hier vir meer inligting.

Ontbytsake | NAMPO 2018

Arno du Plessis & Marcel du Plessis

Arno & Marcel gesels met Dawie oor NAMPO 2018 en wat boere kan verwag by die Northmec standplaas.

NAMPO 2018 | CASE IH Patriot 250 Extreme

Arno du Plessis

Arno du Plessis vertel meer oor die CASE IH Patriotreeks by NAMPO 2018.

CASE IH | Helping Farmers Farm Sustainably.

CASE IH

With CASE IH, you can be proud. Proud to be the best. The best farmer. The best provider. The best nurturer. You can bring the best future to everyone who depends on you.