Werk makliker met dié stuurstelsels
Outeur: Nico Dreyer – Spesialis Presisieboerdery Werk makliker met dié stuurstelsels AFS AccuTurn outomatiese wenakkerdraai-tegnologie en die RS1-stuurstelsel-opsie van Case IH help spuitoperateurs van alle vaardigheidsvlakke met verhoogde akkuraatheid, produktiwiteit en verminderde operateursmoegheid Die verbeterde akkuraatheid, verminderde moegheid en verhoogde produktiwiteit wat operateurs ervaar met Advanced Farming Systems (AFS) AccuTurn™ outomatiese wenakkerdraai-tegnologie van Case IH…