[PERSVERKLARING] Strukturele veranderinge versterk Case IH se Suid-Afrikaanse handelaarsnetwerk
[PERSVERKLARING] Strukturele veranderinge versterk Case IH se Suid-Afrikaanse handelaarsnetwerk CNH Industrial het sy plaaslike teenwoordigheid versterk met die verkryging van vier besighede van Capital Equipment Group (CEG), wat die Case IH-verspreider Northmec insluit. Die verworwe afdelings sal deel vorm van ‘n regsonderneming van CNH Industrial wat in Suid-Afrika gevestig is. Paradiso, Switserland, 12 Januarie 2021…