EPISODE 4 | CASE IH 40 OESTE KORTREEKS | LEEUKUIL BOERDERY

Die Kotze-familie in Moorreesburg boer al vir die afgelope 100 jaar in dié omgewing. Dit het alles begin by boer Marnus se oupa grootjie en vandag is dit klein Dirk Kotze se droom om saam met sy Pa die plaas te bestuur.
Boer Marnus het beslis ‘n liefde vir Landbou in sy seun van ‘n jong ouderdom af gekweek.
Marnus gesels ook oor die Case IH Axial Flow 1488 stroper en die belangrike rol wat Case IH-toerusting in ‘n produsent se boerdery speel.
Kyk hiér om meer uit te vind van dié inspirerende Pa en seun se storie.

Media

Our Product Range

Tractors

Combines

Sprayers

Mowers

Windrowers

Ecolo Tiger

Balers

True Tandem – 330 Turbo

Cultivators

Grain / Corn Headers

Feature image of products on website (1)

Utility Vehicle

Northmec Implements

Videos

Make it happen

AFS Connect | The freedom to farm from anywhere

PLEASE NOTE: For all official information and updates regarding COVID-19, visit the South African Department of Health’s website at www.sacoronavirus.co.za. For enquiries about the COVID-19 pandemic, make sure to contact the Emergency Hotline: 0800 029 999 or WhatsApp Support Line: 0600-123456.