Bobaas Case IH Patriot-spuite
Bobaas Case IH Patriot-spuite Namate landboutegnologie teen ’n vinnige pas ontwikkel, word daar voortdurend gestreef na verhoogde doeltreffendheid. Dit geld ook spuittoerusting en -tegnologie. Waar spuite vroeër jare as ’n nisproduk beskou is, vorm dit deesdae deel van noodsaaklike plaastoerusting vir doeltreffende gewasproduksie. Daar is baie verwagtinge en faktore wat ’n rol speel wanneer jy…