SA studente skitter by IFAMA-konferensie

AfrikaansEnglishAfrikaans SA studente skitter by IFAMA-konferensie ’n Span van vier knap nagraadse Landbou-ekonomie-studente, geborg deur Case IH en New Holland, het Suid-Afrika trots gemaak by die onlangse International Food and Agribusiness Management Association (IFAMA)-konferensie wat in Christchurch, Nieu-Seeland gehou is. IFAMA bied jaarliks ‘n konferensie aan wat verskeie landbou beroepslui van regoor die wêreld lok…

CASE Tractors for Sale

When you need a comprehensive selection of tractors for sale in South Africa, CASE IH Is your answer! We offer a variety to ensure that you can get the perfect fit for your farm and intended applications – from more compact options to larger vehicles that feature AFS Connect functionality. As a farmer, your farm…

Jongboere hou landbou se toekoms in hulle hande

Jongboere hou landbou se toekoms in hulle hande ‘n Onlangse besoek aan die jong landboustudente van Tuks wys duidelik: Landbou in Suid Afrika is nie ’n verouderde beroep met ’n beperkte toekoms nie – dit is vele beroepe ineen, waar sukses behaal kan word en ’n volhoubare toekoms geskep kan word. Uit Tuks se landboustudente…

‘n Hartlike wens vir ‘n suksesvolle plantseisoen

‘n Hartlike wens vir ‘n suksesvolle plantseisoen Met die aanbreek van ‘n nuwe plantseisoen, wil ons ‘n opregte boodskap van aanmoediging en dankbaarheid aan al ons produsente rig. Julle is die hoeksteen van ons samelewing en ekonomie, en julle harde werk en toewyding verdien bewondering en erkenning. Die uitdagings wat julle daagliks in die gesig…

Spuitmasjiene vir grootskaalse landbou

Spuitmasjiene vir grootskaalse landbou Soos wat landboutegnologie teen ’n snelle pas ontwikkel, is daar ’n voortdurende strewe na verhoogde doeltreffendheid. Dit geld ook vir spuittoerusting en -tegnologie. Terwyl spuite vroeër jare as ’n nisproduk beskou is, vorm dit tans deel van noodsaaklike plaastoerusting vir effektiewe gewasproduksie. Daar is baie verwagtinge en aspekte wat ’n rol…

AFS Connect technology: exceptional cost benefits through data analysis

AfrikaansEnglishAfrikaans AFS Connect-tegnologie: waar eenvoud en winsgewendheid ontmoet Die Case IH Early Riser-planter, met AFS Connect™-tegnologie as die spelbreker, bied al die noodsaaklike elemente wat boere nodig het om hul gewasse die beste moontlike begin te gee: kragtige werkverrigting, gebruikersvriendelike presisietegnologie en groter opbrengspotensiaal. Produsente ervaar vinniger opkoms en meer eenvormige ontkieming in ‘n wye…

Smarter planting: Case IH Early Riser planter

AfrikaansEnglishAfrikaans Slimmer plantwerk: kennis maak die verskil Die Case IH Early Riser-planter gaan veel verder as om net saad te plant. Toegerus met AFS Connect-tegnologie, is dit ook ‘n kragtige data-insamelaar; soos dit deur die land beweeg, word data oor elke aspek van die plantproses ingesamel. In hierdie artikel kyk ons van nader hoe die…